Daar’s ‘n beer in my boek

R65,00

Bertus is ‘n groot ysbeer. Op ‘n dag ontdek hy ‘n boek onder ‘n boom. Binne-in is prente van ‘n beer – net soos hy. Bertus kry ‘n briljante plan . . . hy gaan leer lees! En dit is die begin van ‘n fantastiese avontuur.

1 in stock

Description

Additional information

Formaat

Sagteband

Omvang

32