My eerste boek oor diere

R120,00

Met my eerste boek oor diere ontmoet die kleinspan ‘n groot verskeidenheid dierasies in hulle natuurlike omgewings. As voorbereiding vir, en tydens hul eerste skooljare, word kinders se kennis en begrip van die diereryk kleurvol en dramaties opgebou. Kinders beleef nie net ‘n diere-ekspediesie nie, maar hulle algemene ontwikkeling word ook deur vrae en begripsaktiwiteite gestimuleer.

1 in stock

Description

Additional information

Formaat

Sagteband

Omvang

32